| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

 
 
 
 
 
 
 
 
KONTAK ONS......
Tel: (021) 979-1911
Alle vertonings begin om 20:00,
behalwe wanneer anders vermeld..
4-5 JULIE
DIE VALIANT SWART BAND- R90-00
8 JULIE OOP DINSDAG MET TAMARIN SEED EN ROYSTON STOFFELS TRIO - GRATIS!!
9 JULIE APASSIONATA- GESKRYF DEUR PIETER DIRK UYS; MET JOHANN NEL EN TERTIA DOWNIE- R70-00
9-10 JULIE KINDERTEATER: MIDDAGVERTONING: MY NAAM IS LOLLOS MET MINKI BURGER EN ALTA JOUBERT- R40-00
10-11 JULIE
DAN PATLANSKY- R70-00
12 JULIE HEATHER MAC & THE BRILLS R70  meer besonderhede
16 JULIE GHAPI- R80-00 meer besonderhede
17 JULIE NICO NEL – R80-00
18 JULIE
JURG HUMAN IN: 2008: A BLUES ODYSSEE.. MET RUPERT MELLOR(PIANO), DALE COLLINS (GUITAR), PIETER HUMAN (BASS) AND PIET HEYNS (DRUMS) - R70-00
19 JULIE NICO NEL – R80-00
21 JULIE CHRIS CHAMELEON- R120-00 meer besonderhede
22 JULIE OOP DINSDAG-GRATIS
23 JULIE DOWWE DOLLA: SAAL 10-R80-00 meer besonderhede
24 JULIE CHRIS CHAMELEON- R120-00 meer besonderhede
25 JULIE
KLOPJAG- R80-00
26 JULIE PEDRO KRUGER-“LIVE”- R80-00 meer besonderhede
27 JULIE MIDDAGVERTONING- ROCCO DE VILLIERS- R70-00
29 JULIE ZAK V NIEKERK - “SKOP GAT IN DIE BAAI”!- R80-00 meer besonderhede
30 JULIE - 2 AUG
AMANDA STRYDOM IN KERSE TEEN DIE DONKER.. MET JANINE NEETHLING (KLAVIER), FLOORS OOSTHUISEN (KITAAR) EN DAVID KLASSEN (DROMME) R130
3-5 AUG FRANK OPPERMAN IN ‘WYK 14” (OPVOLG VAN POTTIE POTGIETER) R80 meer besonderhede
6-8 AUG
MATHYS ROETS CAT STEVENS “TRIBUTE” R90
9 AUG
DANIE NIEHAUS EN AMANDA LUYT IN DUET- R85-00
10 AUG MIDDAGVERTONING- FRANK OPPERMAN IN ‘WYK 14” (OPVOLG VAN POTTIE POTGIETER) R80 meer besonderhede
12 AUG OOP DINSDAG-GRATIS
13 AUG RYNO VELVET- R70-00  meer besonderhede
15-16 AUG
THE SAUDIQ KHAN TRIO- R70-00
17 AUG MIDDAGVERTONING: JANNIE MOOLMAN EN VOLLE BAND- R130-00 meer besonderhede
18 AUG JANNIE MOOLMAN EN VOLLE BAND- R130-00 meer besonderhede
20-21 AUG
DIE MELKTERTKOMMISSIE R70
22 AUG
BOULEVARD BLUES & GUESTS R70
23 AUG
ANNA DAVEL R70
25 AUG HANO SMIT & FRIENDS- R30-00
26 AUG OOP DINSDAG-GRATIS
27 AUG
VAN BOERSEUN TOT BRELL MET OLLIE VILJOEN EN NIEL RADEMAN- R70-00
meer besonderhede
28 AUG WICUS VAN DER MERWE- R110-00  meer besonderhede
29 AUG DOWWE DOLLA: SAAL 10- R80-00  meer besonderhede
3 SEPT ELDERS AAN DIENS-UIT DIE WERK VAN JEANNE GOOSEN, REGIE ALBERT MARITZ, MET NICOLE HOLM, LUNA EN FRIEDA VAN DER HEEVER- R70-00
4 SEPT KOOS KOMBUIS- R90-00  meer besonderhede
5 SEPT ALBERT FROST TRIO- R70-00  meer besonderhede
10 SEPT DIE NEDERLANDSE GROEP SOULDADA R80
11-SEPT
DIE NEDERLANDSE SANGERES EVA de ROOVERE met kitaarmeester ROELAND van de MOORTELE R80
12-13 SEPT MCCULLY’S WORKSHOP R100 meer besonderhede
17 SEP WILNA SNYMAN IN ‘NOOIT IS ’N LANG TYD”- R70-00
18 SEP DIE CHARL DU PLESSIS TRIO- R70-00
19-20 SEP LAURIKA RAUCH IN KONSERT- R300-00 meer besonderhede
24-26 SEP OP DIE VROU AF II MET PEDRO KRUGER EN NINA SWART- R90-00
27 SEP COENIE DE VILLIERS- R110-00 meer besonderhede
28 SEP MIDDAGVERTONING- COENIE DE VILLIERS- R110-00 meer besonderhede
28-30 SEP GROET DIE GROTMAN MET HANNES NULLER- R130-00
2 - 3 OKT THYS DIE BOSVELDKLONG- R80-00 meer besonderhede
4 OKT HEATHER MAC EN DIE BRILLS- R70-00 meer besonderhede
8-9 OKT ELZABE ZIETSMAN EN JEANINE NEETHLING- R90-00 meer besonderhede
10 OKT STEVE LOUW & BIG SKY- R80-00 meer besonderhede
11 OKT THE THUNDERBIRDS- R70-00
14-15 OKT ROBBIE WESSELS- R140-00 meer besonderhede
16-17 OKT GHAPI- R80-00 meer besonderhede
24-25 OKT ANTON GOOSEN meer besonderhede
29-30 OKT MARC LOTTERING- R80-00 meer besonderhede
31 OKT
HELENE BESTER - R70
12-15 NOV
EMO ADAMS AND BAND

WIL JY BY DIE BOER OPTREE:?
Ons verstaan hoe moeilik dit vir jong kunstenaars kan wees om in die vermaaklikheidswêreld in te breek! Dikwels is dit ʼn bose kringloop. As jy nie bekend is nie, kan jy nie by die groot venues speel nie en as jy nie by die groot venues speel nie!!

Ons het ʼn paar opsies om verdienstelike jong kunstenaars te probeer help. Stuur vir ons ʼn cd of mp3 van wat jy al gedoen het asook enige persverklarings, fotos ens wat ons kan help. Kliek hier om ons te kontak. Ons sal graag  daarna luister en jou kontak as ons voel ons jou kan help.

KUNSTENAARSBELEID
Ons wil help om die langtermyn welstand van die uitvoerende kunste in die algemeen, maar in die besonder “lewendige musiek” te bevorder. Die vreugde van musiekmaak lê daarin om saam met ander musikante te speel, of jouself te begelei. Daarom gee ons voorkeur aan kunstenaars wat sonder “backtracks” speel.

Dikwels word kunstenaars geforseer deur suiwer ekonomiese realiteite om “backtracks” te gebruik en ons hanteer elke geval op meriete. Ons vra egter ons gaste om saam met die Boer ons kunstenaars wat ten spyte hiervan steeds verkies om lewendig op te tree, te ondersteun

DNA Online - Website Design and Development