Die uitleg van die teater is haarfyn beplan: Binne die beskikbare spasie kan ons ten minste 120 mense huisves en daar is geen obstruksies wat die uitsig op die verhoog belemmer nie. Om uitsig verder te verbeter is agterste tafels op verhoogte platforms geplaas. Die tema en dekor van die Boer was ʼn gesamentlike poging van Jurg, Margit en dekor-maestro Gerrit Snyman. Ons aanvanklike idee was om ʼn "plakkershut op Persiese tapyte" gevoel aan die teater te gee.
Die eerste ding wat Jurg en Margit gedoen het, was om ’n veiling by te woon en MATTE vir die vale te koop. Daarna was dit Gerrit te taak om al die "gemors" wat ons aangedra het te integreer tot ʼn eenheid wat sin maak. Ons voel die resultaat spreek vir homself...
Die Klank gehalte in die Boer is te wyte hoofsaaklik aan drie dinge. Die Dak, Die Akoestiese Gordyn en Die Professionele Klankstelsel.
Jurg het die dak ontwerp en help bou. Dit was die enkele grootste uitgawe en kopseer in die bou van die "teater". "Ek het verskeie letsels oor om dit te staaf" se hy. Die plafon bestaan uit n "Skaakbord" van bamboesriet en hout-panele wat deur n dubbele laag Isotherm Isolasie materiaal van die sinkdak geskei word. Die unieke vorm van die dak saam met die isolasie sorg vir uitstekende klankdemping.
Margit het aangedring op n swaar fluweelgordyn agter die verhoog om die teater-gevoel te help skep. En saam met sy dik akoestiese voering was hy omtrent swaar! Byna 150 kg! Maar dit was elke kg werd. Nog potensiele obstruksies op die verhoog is groot luidsprekers. Daarom is n professionele JBL stelsel permanent in die dak ingebou.
Technical details:
The following standard equipment is available to all artists performing at die Boer.
-
Yamaha Upright Piano
-
Front of house PA.
-
2 X JBL EON G2 Powered speakers (400 watts each).
-
2 x 18" WHARFEDALE BASS bins (600 watts each).
-
3 x 12" Fane side fill in speakers (100 watts each).
-
MONITORS.
-
2 X WHARFDALE PRO TWIN WEDGES (280 watts each).
-
1x Laney Powered Monitor wedge 300 Watts
-
Microphones. o
-
3 x Shure SM58 dynamic vocal mics.
-
2 X Audix condensor mics (drums or piano)
-
Full set of drum mics with clips (Stage works)
-
5 x DI Boxes.
-
5 x Boom Microphone stands.
-
Mixing and processing.
-
1 x 24-12 Fostex studio mixing console (24 channels 12 groups 6 aux).
-
1 x 12 ch Mackie mixing console ( 6 mic, 6 line 2 aux).
-
1 x art digital reverb unit.
-
1 x dbx 260 digital drive rack.
-
Backline equipment
-
1 x Fender Twin Reverb guitar Amp (360 WATTS)
-
1 X Trace Elliot Bass Amp (280 WATTS)
-
Lighting
-
6 x 1000 Watt Parcans (Front Of stage)
-
1 x 500 Watt Profile (Front Of stage)
-
6 x 1000watts Parcans (On stage)
-
2 x 300 watts Parcans (On stage)
-
12 channel JBS systems dimmer pack and control panel

|