| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

 
 
 
 
 
 
 
 

 

Vul asb die vorm in om 'n tafel te boek vir 'n vertoning. Onthou om die hoeveelheid mense en die datum in te vul. Ons sal 'n e-pos stuur om jou bespreking te bevestig. Vul ook hierdie form in om ons maandelikse nuusbrief en/of SMS boodskappe te ontvang oor nuwe vertonings

Naam / Name:

e-Pos / e-Mail:

Selfoon Nr / Cell phone No:

Komentaar / Comments


Chenoweth Straat 6, Durbanville
(021) 979-1911
(021) 979 3911
083 406 0111
navrae@dieboer.com
BANKDETAILS

NEDBANK DURBANVILLE
Tak Kode 103-710
Rek Nr 1913 209938
Faks asb dep. strokie na (021) 979 3911

WIL JY BY DIE BOER OPTREE:?
Ons verstaan hoe moeilik dit vir jong kunstenaars kan wees om in die vermaaklikheidswêreld in te breek! Dikwels is dit ʼn bose kringloop. As jy nie bekend is nie, kan jy nie by die groot venues speel nie en as jy nie by die groot venues speel nie!!

Ons het ʼn paar opsies om verdienstelike jong kunstenaars te probeer help. Stuur vir ons ʼn cd of mp3 van wat jy al gedoen het asook enige persverklarings, fotos ens wat ons kan help. Kliek hier om ons te kontak. Ons sal graag  daarna luister en jou kontak as ons voel ons jou kan help.

KUNSTENAARSBELEID
Ons wil help om die langtermyn welstand van die uitvoerende kunste in die algemeen, maar in die besonder “lewendige musiek” te bevorder. Die vreugde van musiekmaak lê daarin om saam met ander musikante te speel, of jouself te begelei. Daarom gee ons voorkeur aan kunstenaars wat sonder “backtracks” speel.

Dikwels word kunstenaars geforseer deur suiwer ekonomiese realiteite om “backtracks” te gebruik en ons hanteer elke geval op meriete. Ons vra egter ons gaste om saam met die Boer ons kunstenaars wat ten spyte hiervan steeds verkies om lewendig op te tree, te ondersteun

DNA Online - Website Design and Development