| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

Die Boer

Die Boer

Tel: (021) 979-1911

Book a Table
Contact Us
Subscribe to our newsletter or SMS service

Tel: (021) 979-1911

9 JULIE: APASSIONATA- GESKRYF DEUR PIETER DIRK UYS; MET JOHANN NEL EN TERTIA DOWNIE- R70-00
9 JULIE :- DIT is ’n ongewone teks wat deur die befaamde satirikus Pieter-Dirk Uys in 1982 vir sy beroemde pianis-suster, Tessa Uys, geskryf is. Ná die aanvanklike speelvak in 1982, is hierdie veeleisende produksie weer op die planke. Appassionata is ’n kykie na faam, fortuin en teleurstellings van ’n beroemde kunstenaar se lewe. Die teks is vertaal deur Adriaan Meyer en Niël Rademan het die regie en produksie behartig.

Tel: (021) 979-1911

Book a Table
Contact Us
Subscribe to our newsletter or SMS service

Tel: (021) 979-1911

12 JULIE:- Heather Mac and the Brills
12 JULIE:- Heather Mac and the Brills are extraordinary ensemble of singer/songwriters: Ian Cohen, Tonia Selley and Mark Harris join Heather on stage. Expect uplifting songs and breathtaking harmonies. - R70.

.

Die Boer
NUUS / NEWS

Dis ‘n nat en koue winter in die Kaap, maar by die Boer is die rooiwyn die regte temperatuur, die sop is stomend en die musiek is witwarm! Onthou gedurende winter maak ons deure reeds om 18:15 oop en ons vertonings begin om 20:00.

KINDERTEATER: Aangesien al die kaartjies vir LOLLOS op 9 en 10 Julie uitverkoop is, het ons besluit om ‘n ekstra vertoning op11 Junie te doen. ( Vertoning begin 13:30)

ROYSTON STOFFELS8 July: OPEN TUESDAY. Once again die Boer will be showcasing some very accomplished musicians on our Open evening. The well known jazz pianist ROYSTON STOFFELS will perform at die Boer in a jazz trio of top musicians. With him is the renowned bass guitarist Paul Savage and on drums will be Adrian Becker. The music can be described as an original “smorgasbord” of jazzy/rocky/folksy/Capey sounds that is unmistakebly South African. Entrance are free. Have a bite to eat if you so wish, otherwise relax with a glass of red wine and listen to some of the best jazz in Cape Town.

TAMARIN SEEDAlso performing on OPEN TUESDAY will be superb Cape Town singer-songwriter TAMARIN SEED. Tamarin's music is very truthful and tangible. She writes beautiful, catchy melodies that will replay in your head again and again. One of Tamarin’s songs, "Sweet Thing" was aired on the programme "Going Nowhere Slowly". The song "Beside Me' was play-listed on 5fm Radio. "Head up" and "Circle of Love" were play - listed on CCFm Radio. Her influences include Dave Matthews, John Mayer and Sting. Her voice is a cocktail of Alanis Morrisette, Karen Carpenter, Tracy Chapman, Carol King, Dido, Edie Brickel and a hint of Tasmin Archer. Tamarin Seed has received great interest in her music from international record companies and international artists like Chad Kroeger and Nickelback.

9 Julie: Appassionata R709 Julie: Appassionata R70 In 1982 besluit befaamde satirikus en verhoogkunstenaar, Pieter-Dirk Uys om vir sy ewe beroemde suster, die pianis Tessa Uys, 'n teaterstuk te skryf wat haar virtuositeit as pianis ten toon sal stel. Appassionata is hieruit gebore - 'n unieke teaterervaring wat 'n uitvoering van Beethoven se Sonate no. 23, die 'Appassionata' kombineer met 'n dramatiese uitbeelding van die wel en weë van 'n kunstenaarsiel. Nie alleen is hierdie stuk slegs eenmalig in 1982 opgevoer met Tessa Uys in die hoofrol nie, maar dit stel ook besondere hoë eise aan enige teaterkunstenaar. Die uitdagings is voor die hand liggend: om 'n pianis te kry wat die durf het om enige Beethoven Sonate, en dan boonop die 'Appassionata' aan te pak, is geen maklike taak nie. Om boonop een te vind wat toneel kan speel en 'n skoonheid is, bring 'n hele legio ander uitdagings na vore. Tertia Downie word geroem vir haar passievolle musikaliteit en haar blonde aantrekkingskrag. Sy het klavier gestudeer onder die deurwinterde klavierpedagoog, John Antoniadis sowel as die groot Griekse leermeester, Martino Tirimo. Die Fleur du Cap-wenner, Johann Nel is geliefd as radio- en verhoogakteur en het al jare Suid-Afrikaanse gehore in die palm van sy hand en saam bring hierdie twee vertolkers 'n magiese tragedie en romantiek na hierdie uitdagende teaterteks. Appassionata is 'n romantiese en dikwels tragiese blik op die faam, fortuin, hartseer, glorie en uiteindelik vergangklikheid van die kunstenaar se publieke en persoonlike lewe.

10, 11 Julie... die DAN PATLANSKY TRIO. R7010, 11 Julie... die DAN PATLANSKY TRIO. R70 Op 25-jarige ouderdom het Blues kitaarmeester Dan Patlansky reeds bereik wat meeste ander (goeie) spelers nie in ’n leeftyd sal bemeester nie. …... In sy hande word die kitaar ‘n lewende organisme wat saggies kan huil van weemoed, uitbundig kan lag van blydskap en grommend kan uitbars van woede. Blues kenners beskou hierdie man as “een van die vurigste en heel beste spelers in die wereld” en as jy hom nog nie gesien het nie.. moenie hierdie geleentheid mis nie, want talent soos hierdie gaan ongelukkig dikwels vir ons land verlore. Kaartjies nog net beskikbaar op 10 Julie

12 July.. HEATHER MAC & The Brills. R70 Fans of the “Eighties” will remember HEATHER MAC as the 12 July.. HEATHER MAC & The Brills. R70front-lady for sensational South African rock group ELLA MENTAL. She has since teamed up with four other brilliant solo artists in their own right to form a band called THE BRILLS. Imagine a band of four singer-songwriters, each with their own discernable songs and sound, four different voices, each with the ability to touch your heart and soul. The Brills is made up of Heather Mac, (vox, guitar) who in the early nineties performed in many prestigious shows overseas, including the Montreux Jazz Festival. Since returning to SA she has performed in a number of productions with Jazzart and created music/theatre 12 July.. HEATHER MAC & The Brills. R70shows that have toured the country. Ian Cohen (vox, bass) was the bass player with internationally recognized SA band, Bright Blue. Their 90’s hit ‘Weeping’ has just been covered by Josh Groban. He brings his own brand of vocals and acoustic bass playing to the mix. Tonia Selley’s (vox, perc, guitar) previous band ‘The Pressure Cookies’ had great radio play with their hit ‘Don’t call me Baby’ and she is an accomplished percussion player and vocalist. She is also Nataniel’s percussionist. and backing vocalist whenever he is performing. Mark Harris has accompanied Heather Mac in solo performances for the last ten years. He has played a key role in many top bands and has a great following whenever he plays his Tom Waits tribute show. DON’T MISS!

Indien julle sukkel om op ons landlyn deur te kom, wees net geduldig. Ons besef die nommer is baie besig, maar julle sal deurkom! Besprekings kan ook gedoen word by 083 406 0111, via ons website of e-pos by navrae@dieboer.com

Sien julle by die Boer!!

Groete
Jurg en Margit.

Wat is die BOER
Is dit moontlik om 'n teater, restaurant, en funksie venue suksesvol te kombineer sonder om enige van hulle "af te skeep"? Ja dit is! Die bewys hiervan lê in die hartjie van Durbanville.

Yes, 20 minutes from Cape Town lies the best dinner-theatre and live entertainment venue in the Western Cape. At die Boer you can experience the "creme de la creme" of South African music, comedy and theatre productions whilst having a great meal in a warm, comforting and superb acoustic environment.

Die Boer is also very suitable for corporate or private functions of up to a 120 people. Read more about that under "funksies". Ons het meer as genoeg veilige parkering reg voor die teater.

So... skakel jou TV af en herontdek saam met eienaars Jurgen Human en Margit Meyer Rödenbeck die wonder van aandete-teater.

Die land se voorste kunstenaars het al hier opgetree. Dit is wat ‘n paar van hulle al te sê gehad het.

Valiant Swart: "Elke dorp behoort twee sulke plekke te he... Een elke kant van die spoor..."
Dozi: "Fantasties! Volgende jaar kom ek vir die hele week!"
Robbie Wessels: "My beste "gig" ooit."
Karin Zoid: "Dankie dat julle aan die kunstenaars en die klank gedink het toe julle die plek gebou het."

DNA Online - Website Design and Development
MATHYS ROETS LUCAS MAREE