| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

 
 
 
 
 
 
 
 

 

 
Ilse Gous

Ilse Gous ..A South African singer with the sultry, sexy voice and style more often found in classy jazz-bars around Europe or Brazil. With her astonishing vocal quality and backed by an excellent 4-piece band Ilse brings magic to some old classics as well as her own compositions in Afrikaans and English

Lees nog...

 

Jak de Priester

Van kindsbeen af het Jak de Priester geen geleentheid gemis om op die verhoog te wees nie. Toneel, sang, voordra van gedigte op kunswedstryde en toesprake het hom van kleins-af die adrenalien laat ervaar van hoe dit is om voor mense op te tree.

Lees nog...

Jakkie Louw

Jakkie Louw en sy orkes se musiek het ‘n Ierse hoogland-rock klank (dink aan The Cores). Hulle speel ook dikwels in konserte instrumentale musiek, en dié klank laat aanwesiges se voete jeuk.

Lees nog...

Jan Blohm

Jan Blohm skryf gedigte vandat hy kan onthou. Hy was nog altyd aangetrokke tot die musiek van Chuck Berry en die ou rock 'n roll pioneers. Hy het na skool vir hom 'n pawnshop special acoustic gekoop en het nie net sy algehele haat van conformity

Lees nog...

Jannie Moolman

Jannie Moolman was born in Kwazulu-Natal and began his opera career as a tenor in 1990 after completing his degree in Communication at the University of the Free State.

Lees nog...

Jesse Jordan

Icons are never born. They are made, and attained through blood, sweat and tears, shaped by talent and endued with just enough luck before being ushered onto the stage of mass consciousness. Take South African rock sensation Jesse Jordan Band for instance.

Lees nog...

 
Karen Zoid

Karen Zoid was Brussels as the daughter of a South African diplomat, Karen grew up in Belgium and Johannesburg where she became a teenage busker, honing her song writing, guitar playing and singing skills on the streets of Melville.

Lees nog...

Karin Hougaard

Bekende Suid-Afrikaanse uitvoerende kunstenaar Karin Hougaard het sopas by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees die gesogte Kanna toekenning ontvang as Inspirerendste vroulike kunstenaar op die KKNK!

Lees nog...

Karla Du Plessis

Die gehoor is so stil, jy sou die spreekwoordellke speld kon hoor val, was dit nie vir Karla Du Plessis se verruklike stem wat die gehoor soos 'n warrn kombers omvou en vasvang nie.

Lees nog...

Kevin Leo

Kevin Leo se wonderlike sangtalent is al gehoor op verhoeë in Engeland en Italie. Voce, sy nuutste album, is saamgestel uit al Kevin se gunsteling ligte opera en Nepolitaanse nommers, wat by al sy vertonings die mense op hulle voete het.

Lees nog...

Klopjag

Klopjag: Few young bands have made such an impact in such a short time…Their potential was immediately evident when they were appointed ATKV Crescendo finalists in 2002 , four months after forming the band.

Lees nog...

Koos Kombuis:

Koos Kombuis: Through the years Koos has proved his credentials as one of the biggest influences of contemporary Afrikaans music and culture, as well as one of its fiercest critics. This one man show is filled with nostalgic old hits

Lees nog...

 
Laurika

Laurika het gematrikuleer aan die Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad, drama gestudeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy het in die laat sewentigerjare 'n huishoudelike naam geword met haar eerste treffer, "Kinders van die Wind".

Lees nog...

Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert

Laurinda Hofmeyr en Schalk Joubert is ‘n gedugte kombinasie. By hierdie jaar se KKNK is hulle onderskeie produksies beide vir Kannas in die musiek-kategorie genomineer. Maar dié twee speel eintlik al jare lank in dieselfde span.

Lees nog...

Leon Kruger

Ek (Leon Kruger) is gebore in 'n plek met die naam Vanderbijlpark in een moerse hospitaal, wat ek seker is nie meer bestaan nie. Ek het grootgeword in 'n plek met die naam Kibler Park in die suidelike voorstede van Jo'burg.

Lees nog...

LieSl Marx

LieSl Marx, is hier en hier om te bly. Sy is `n lojale Cheetah ondersteuner, maar vir die eerste keer is sy terug by haar roots, in Gauteng, waar sy ook gebore is.

Lees nog...

Liewe Heksie

Liewe Heksie Dis ‘n eerste vir die Boer Restaurant Teater; sy eie kinderteaterproduksie. Die teks is geskryf deur eienaar Margit Meyer-Rödenbeck, wat ook die rol van Levinia Heks vertolk.

Lees nog...

Lize Beekman

Lize Beekman, Afrikaans singer and songwriter is perceived as one of our country’s most talented songwriters. Apart from performing her own songs, she has also written lyrics for well known artists .

Lees nog...

Lucas Maree

Lucas Maree het ‘n ver pad gestap en homself goed gevestig as ‘n gesoute musikant en ‘n storieverteller met ‘n styl waarop die meeste Maak ‘n Las-gaste afgunstig sal wees. Noem jy Lucas Maree, dink jy aan die satiriese Ek sal kan doen met ‘n miljoen.

Lees nog...

Luna

In a world in which we are surrounded by mass media mediocrity, Luna surprises with an astonishing presence. Her audiovisual live performances leave audiences awestruck and speechless, intrigued by her stories, delivered through well-crafted lyrics.

Lees nog...

WIL JY BY DIE BOER OPTREE:?
Ons verstaan hoe moeilik dit vir jong kunstenaars kan wees om in die vermaaklikheidswêreld in te breek! Dikwels is dit ʼn bose kringloop. As jy nie bekend is nie, kan jy nie by die groot venues speel nie en as jy nie by die groot venues speel nie!!

Ons het ʼn paar opsies om verdienstelike jong kunstenaars te probeer help. Stuur vir ons ʼn cd of mp3 van wat jy al gedoen het asook enige persverklarings, fotos ens wat ons kan help. Kliek hier om ons te kontak. Ons sal graag  daarna luister en jou kontak as ons voel ons jou kan help.

KUNSTENAARSBELEID
Ons wil help om die langtermyn welstand van die uitvoerende kunste in die algemeen, maar in die besonder “lewendige musiek” te bevorder. Die vreugde van musiekmaak lê daarin om saam met ander musikante te speel, of jouself te begelei. Daarom gee ons voorkeur aan kunstenaars wat sonder “backtracks” speel.

Dikwels word kunstenaars geforseer deur suiwer ekonomiese realiteite om “backtracks” te gebruik en ons hanteer elke geval op meriete. Ons vra egter ons gaste om saam met die Boer ons kunstenaars wat ten spyte hiervan steeds verkies om lewendig op te tree, te ondersteun

DNA Online - Website Design and Development