| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

 
 
 
 
 
 
 
 

 

 
MARC LOTTERING

MARC LOTTERING hails from Cape Town, and is considered by many to be one of the hottest comics on offer from South Africa. Marc’s locally flavoured comic streak was first brought to the fore in 1997 when his original one-man cabaret AFTER THE BEEP

Lees nog...

Marion Holm

Marion Holm is ‘n gesoute aktrise wat deesdae groot naam maak met haar werk in Casper De Vries se Die Casper Rasper Show en Haak en Steek. Marion fokus die afgelope paar jaar meestal op vervaardigingswerk vir televisie en is sopas op die verhoog gesien..

Lees nog...

Mathys Roets

Mathys Roets has earned a reputation as someone who delivers one of the most musically polished and technically professional shows in the country. His songs are always well chosen, the sound is always superbly set up and the delivery pitch perfect.

Lees nog...

McCully

McCully Workshop is arguably one of South Africa's finest pop rock bands. They started way back in the 60's, dominated the South African airwaves in the 70's, continued through the '80's and '90's and in the 21st century are still going strong.

Lees nog...

Mel Miller

Mel Miller has been a icon of South African stand-up comedy for 40 years. Unlike rock music or sports where ones best years are associated with youth, the art of stand-up comedy is a lifelong quest for new ideas and skills improvement

Lees nog...

Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie, ‘n 5-stuk oorspronklik van Jeffreysbaai, is die wenners van die eerste Jip-Rockspaaider Kompetisie in 2002. Ons is nogsteeds aan die gang en nou voltydse musikante. Ons het die afgelope drie jaar die land vol getoer

Lees nog...

Mystic Boere Orkes

Daar is 'n aansteeklike vonk tussen hierdie twee legendes. Vra jy hulle uit oor die maak van 'n Mystic Boere Orkes album, duik die woorde "lag", "dans" en "pret" voortdurend op.

Lees nog...

 

Navi Redd

Navi Redd is an a capella group with a sting in its tail and its repertoire includes anything from Grease and The Beach Boys to Johnny Clegg and Steve Hofmeyr. Since the group’s inception early in 2004, Navi Redd have been amusing crowds all over South Africa.

Lees nog...

Nianell

Nianell - Fiery-Haired and Angel Tongued With Africa having been duly placed on the entertainment industry map, the world has been provided with irrefutable evidence that the creative talent that we have to offer is indeed a world-class force

Lees nog...

 
 
Pedro Kruger

Daar is meer aan Pedro Kruger as net die boytjie van Brackenfell. Ons het hom leer ken as die talentvolle man agter die klavier in Liriekeraai, en met die bekendstelling van sy album ‘Hier in die grys’ druk hy sy eie stempel op Afrikaanse musiek af.

Lees nog...

Piet Botha

Piet Botha was one of the first musicians inducted into the SA Rock Hall of Fame in January 2002, alongside James Phillips (who died in 1995).

Lees nog...

Petro van den Heever

“Hel, maar dis warm hierbinne! Kan iemand die fan aansit, asseblief ... sal iemand asseblief die fan aansit ... Boetie, sit die donnerse fan aan! Dankie.” Ja, dit het gebeur: Magda se oorgangsjare het begin. - Petro van den Heever

Lees nog...

Pieter-Dirk Uys

Pieter-Dirk Uys born in Cape Town, South Africa in 1945, has been in the theatre since the mid-1960s. Closely associated with both the Space Theatre in Cape Town and Johannesburg Market Theatre during the 1970s and 1980s,

Lees nog...

Pieter Smith

Pieter Smith is 19 Augustus 1975 in Potchefstroom gebore en is die jongste van drie kinders, sus Margaret en broer Jaco. Hy het reeds op die vroeë ouderdom van vier sy voorliefde vir die kitaar ondek en vanaf sewejarige ouderdom professionele afrigting ontvang..

Lees nog...

WIL JY BY DIE BOER OPTREE:?
Ons verstaan hoe moeilik dit vir jong kunstenaars kan wees om in die vermaaklikheidswêreld in te breek! Dikwels is dit ʼn bose kringloop. As jy nie bekend is nie, kan jy nie by die groot venues speel nie en as jy nie by die groot venues speel nie!!

Ons het ʼn paar opsies om verdienstelike jong kunstenaars te probeer help. Stuur vir ons ʼn cd of mp3 van wat jy al gedoen het asook enige persverklarings, fotos ens wat ons kan help. Kliek hier om ons te kontak. Ons sal graag  daarna luister en jou kontak as ons voel ons jou kan help.

KUNSTENAARSBELEID
Ons wil help om die langtermyn welstand van die uitvoerende kunste in die algemeen, maar in die besonder “lewendige musiek” te bevorder. Die vreugde van musiekmaak lê daarin om saam met ander musikante te speel, of jouself te begelei. Daarom gee ons voorkeur aan kunstenaars wat sonder “backtracks” speel.

Dikwels word kunstenaars geforseer deur suiwer ekonomiese realiteite om “backtracks” te gebruik en ons hanteer elke geval op meriete. Ons vra egter ons gaste om saam met die Boer ons kunstenaars wat ten spyte hiervan steeds verkies om lewendig op te tree, te ondersteun

DNA Online - Website Design and Development