| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

Valiant Swart

Valiant Swart het homself geleer kitaar speel toe hy elf jaar oud was. Hy het kort daarna liedjies begin skryf en in sy hoërskooljare in ‘n hele paar bands gespeel. Na sy studentejare is hy weermag toe.

Lees nog...

 
Wicus van der Merwe

Wicus van der Merwe se gunsteling klere is jeans, t-shirt en tekkies – “want dis die gemaklikste !” Sy musiek is presies dieselfde: vol stories, kwinkslae en Weskus-wyshede wat ‘n glimlag op selfs die groefste gesig sal sit.

Lees nog...

Wilde Willemientjie

Die Avonture van Wilde Willemientjie: Die grootste opwinding van die KKNK het toe nie gekom in die produksies met die “groot” name nie, maar in die gedaante van 'n klein, wilde meisietjie met sproete en 'n slangetjie in haar woeste rooi hare

Lees nog...

Wilna Snyman

Wilna Snyman is een van die ikone van die Suid-Afrikaanse toneel, film en televisie bedryf In hierdie vertoning, met regie deur die bekroonde dramaturg Deon Opperman

Lees nog...

Wolfgang Riebee

Wolfgang Riebee: 117 Countries, from the USA to Russia to Iceland. Every major city in the world from Singapore to Istanbul!! Wolfgang is one of a handful of magicians who has achieved fame & fortune by following his dream

Lees nog...

 
 
 
Zak van Niekerk
Zak van Niekerk is sekerlik een van die beste komediante wat sy lekker kuier- en luister musiek insluit. Met sy unieke manier van mondfluitjie speel, word hy beskou as die beste!

Lees nog...

ZAMAR

ZAMAR was founded in the heart of Stellenbosch when five energetic young women from across the country (and the world…), equally passionate about their music, came together to create a style which is both traditional and cosmopolitan.

Lees nog...

Zanne Stapelberg

The exciting young South African soprano, Zanne Stapelberg began her operatic training at the Conservatoire of the University of Stellenbosch (with Magdalena Oosthuizen) and graduated in 1998 with a Degree in Music & English Literature.

Lees nog...

Zirk Bergh

Zirk Bergh; Geen 'backtracks' nie, geen karaoke nie, net lewendige Weskus musiek. Zirk maak sy heerlike humoristiese musiek op sy kitaar en skop sy kassie en bly oorspronklik.

Lees nog...

WIL JY BY DIE BOER OPTREE:?
Ons verstaan hoe moeilik dit vir jong kunstenaars kan wees om in die vermaaklikheidswêreld in te breek! Dikwels is dit ʼn bose kringloop. As jy nie bekend is nie, kan jy nie by die groot venues speel nie en as jy nie by die groot venues speel nie!!

Ons het ʼn paar opsies om verdienstelike jong kunstenaars te probeer help. Stuur vir ons ʼn cd of mp3 van wat jy al gedoen het asook enige persverklarings, fotos ens wat ons kan help. Kliek hier om ons te kontak. Ons sal graag  daarna luister en jou kontak as ons voel ons jou kan help.

KUNSTENAARSBELEID
Ons wil help om die langtermyn welstand van die uitvoerende kunste in die algemeen, maar in die besonder “lewendige musiek” te bevorder. Die vreugde van musiekmaak lê daarin om saam met ander musikante te speel, of jouself te begelei. Daarom gee ons voorkeur aan kunstenaars wat sonder “backtracks” speel.

Dikwels word kunstenaars geforseer deur suiwer ekonomiese realiteite om “backtracks” te gebruik en ons hanteer elke geval op meriete. Ons vra egter ons gaste om saam met die Boer ons kunstenaars wat ten spyte hiervan steeds verkies om lewendig op te tree, te ondersteun

DNA Online - Website Design and Development