Emile Minnie het die Suid-Afrikaanse musiekwêreld betree in 1999 as deel van die elektro pop duo "Vlam". Dié groep het in 2002 'n Kanna gewen vir hulle produksie "Vonk Voort!", en twee GMT (Geraas Musiek-Toekenning) nominasies vir hulle album "Bevonk!". 
Die album "Bevonk!" het ook Die Burger se top tien lys van Afrikaanse Musiekhoogtepunte gehaal. In 2003 is Emile genooi om deel te neem aan 'n Internasionale Musiekfees in Chile, en in 2003 en 2004 het Emile saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes gesing op Die Burger se Kerskonserte. In 2004 het Emile onderskeidelik saam met Petronel Baard en Danièle Pascal gewerk. In 2005 stel Emile sy solo CD "Onderwater Drome" bekend 
Press release
Dagbreek - Emile Minnie.
His voice is divine, his piano playing brilliant. In 2002 , he won the Kanna award for best new cabaret. In 2005 he was a top 10 finalist in the ATKV Crescendo songwriters competition. His style reminds one of Jaques Brel and the music are intervowen with colourful schetches and stories. Emile is rightfully regarded as one of the brightest stars on the South African music scene. With Nicky Jansen on bass and Doctor J on drums.. This is Afrikaans cabaret at its best.!

|