| Cape Town Restaurant | Dinner Theatre | Live Entertainment | Kaap Stad Restaurante | Aandete Teaters | Lewendige Vermaak |

 
 
 
 
 
 
 
 

ZAMAR was founded in the heart of Stellenbosch when five energetic young women from across the country (and the world…), equally passionate about their music, came together to create a style which is both traditional and cosmopolitan.

This vibrant group is Veronica (violin), Lyuda (accordion), Anjulie (double bass), Hilandi (guitar) and Doné (djembe & percussion).

Their program includes: Hungarian Rhapsodies, Ukrainian Folk Melodies, South American Tango's, Irish Folk Music, Traditional African Songs and much more.

During their performance they take you on a tour around the world, visiting many different countries, and you will experience everything from Gypsy to Jazz!

Zamar se musiekprogram bied 'n wye verskeidenheid van klanke, instrumentaal en vokaal, asook unieke verwerkings wat almal se smaak sal prikkel. Hul program is vol diversiteit en verassingselemente.

Hierdie groep het op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees 2005 weggestap met die Kanna toekenning vir die Beste Opkomende Kunstenaar. Hulle het ook al 'n draai gemaak by KunsKafee en Pitstop op KyKNet, het 23 Junie '05 opname gemaak saam met Steve Hofmeyer op Dis Hoe Dit Is en sal jy hulle ook sien by Huisgenoot Skouspel asook die Skouspel Plus in September hierdie jaar

Like the beauty of the Stellenbosch vineyards and mountains, the passion of Zamar’s music can not easily be described on paper. From the exotic rhytms of Spain and Brazil to haunting Russian melodies, these 5 top musicians wil take you on a worlwide musical journey that always ends at home

WIL JY BY DIE BOER OPTREE:?
Ons verstaan hoe moeilik dit vir jong kunstenaars kan wees om in die vermaaklikheidswêreld in te breek! Dikwels is dit ʼn bose kringloop. As jy nie bekend is nie, kan jy nie by die groot venues speel nie en as jy nie by die groot venues speel nie!!

Ons het ʼn paar opsies om verdienstelike jong kunstenaars te probeer help. Stuur vir ons ʼn cd of mp3 van wat jy al gedoen het asook enige persverklarings, fotos ens wat ons kan help. Kliek hier om ons te kontak. Ons sal graag  daarna luister en jou kontak as ons voel ons jou kan help.

KUNSTENAARSBELEID
Ons wil help om die langtermyn welstand van die uitvoerende kunste in die algemeen, maar in die besonder “lewendige musiek” te bevorder. Die vreugde van musiekmaak lê daarin om saam met ander musikante te speel, of jouself te begelei. Daarom gee ons voorkeur aan kunstenaars wat sonder “backtracks” speel.

Dikwels word kunstenaars geforseer deur suiwer ekonomiese realiteite om “backtracks” te gebruik en ons hanteer elke geval op meriete. Ons vra egter ons gaste om saam met die Boer ons kunstenaars wat ten spyte hiervan steeds verkies om lewendig op te tree, te ondersteun

DNA Online - Website Design and Development