DIE VOORDELE VAN EIERWIT met Margit Meyer-Rödenbeck & Marion Holm [Geen onder 14]-MIDDAG VERTONING

Date :
2020-05-10
Time:
13:30 PM - 15:00 PM
Price:
R160

Met Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
 
Teks: Retief Scholtz
 
Regie: Tara Notcutt

 
Kyk… as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson ni...read more
Met Marion Holm en Margit Meyer-Rödenbeck
 
Teks: Retief Scholtz
 
Regie: Tara Notcutt

 
Kyk… as daar nou één dag is wat Ans le Roux en Elna Basson nie tyd het om in ’n hysbak vas te sit nie, dan is dit vandag.
 
Daar is ’n duisend dinge… Mans en kinders, specials by Checkers, vraestelle om te merk, huise om te verkoop, Ans se obsessie met eierwit (verlede maand was dit Borrie), wat om vanaand gaar te maak (Dieter is mos nou ’n Vegan) en pa se woonstel.
 
Die voordele van eierwit – is die gejaagde lewe , maar wat as dit vir ‘n oomblik stop...?
 

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

DIE VOORDELE VAN EIERWIT met Margit Meyer-Rödenbeck & Marion Holm [Geen onder 14]-MIDDAG VERTONING

2020-05-10

R160 per ticket

Seat amount: 1

Total: R160

 Forgot Password