MATHYS ROETS - COHEN EN KOOS

Date :
2020-02-22
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R155

Mathys Roets vat die pad op toer!

Sy toer begin die eerste naweek van Mei en hy belowe hy breek geen reëls nie. Met hierdie toer kan hy in een week reis van Pretoria na Kaapstad na Austrialië na Prieska na Kanada!

Maar die eerste stop, is die Boer in Durbanville om Moedersdag te vier!
.
Hy besing die lof van die vrou met al die woordkunstenaars daarbuite se mooiste lirieke.
Koop nou vir jou ma ‘n kaartjie dat sy aanlyn inskakel vir hierdie spesiale vertoning vanuit Pretoria sodat sy kan besing word op ware Boer-styl op die spesiale dag vir ons moeders!

Koop jou kaartjie hieronder. Sodra betaling gemaak is, sal jy binne 2 ure n link na die Mathys Roets "live" Facebook blad ontvang. Hierdie konsert is "lewendig" , maar die link sal steeds geldig wees tot Maandag aand 11 Mei om 18:00

En miskien verlang jy ook na n heerlike ete by die Boer restaurant teater terwyl jy na Mathys luister? Wel, vir Moedersdag gaan die Boer n plan maak om hierdie ervaring na jou huis toe te  bring. Chef Jean Louis gaan n paar van ons gewildste geregte, asook ‘n tradisionele nagereg  as  wegneem etes beskikbaar stel. Die geregte sal persoonlik deur ons gereelde kelners en bestuurders by jou hek afgelewer word  ( in ooreenstemming met al die regulasies wat geld gedurende die Covid 19 pandemie).

Vir kosbestellings kliek hier

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

MATHYS ROETS - COHEN EN KOOS

2020-02-22

R155 per ticket

Seat amount: 1

Total: R155

 Forgot Password