Nêrens NOORD-KAAP [GEEN ONDER 16 JAAR TAAL]

Date :
2020-02-19
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R155

Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word. Hierdie skreeusnaakse en hartroerende nuwe werk volg in die voetspor...read more
Frans, Andries en Ronald het mekaar jare laas gesien. Nou moet die broers terugkeer na hul geboorteplaas, Nêrens, vir ’n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word. Hierdie skreeusnaakse en hartroerende nuwe werk volg in die voetspore van die uiters suksesvolle komedie Amper, Vrystaat.

UItverkoop by die onlangse US Woordfees en die KKNK, hierdie is 'n beeldskone stuk eg-Afrikaanse teater wat jy nie wil misloop nie.

Met Geon Nel, Albert Pretorius & De Klerk Oelofse. Regie deur Nico Scheepers

 
 
Toekennings:
 
Beste Ensemble - kykNET Fiëstas
(Fiësta nominasies vir Beste Akteur, Beste nuutgeskrewe Teks)
 
Beste Debuut. - Vrystaat Kunstefees
Nominasies vir die Woordfees vir Beste Produksie, Beste regisseur en Beste speler (De Klerk Oelofse) 

Choose number of seats below

You need register / login to book this event.
X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

Nêrens NOORD-KAAP [GEEN ONDER 16 JAAR TAAL]

2020-02-19

R155 per ticket

Seat amount: 1

Total: R155

 Forgot Password