LIZE BEEKMAN

Date :
2020-05-02
Time:
20:30 PM - 22:00 PM
Price:
R165

Lize Beekman i...read more
Lize Beekman is terug by Die Boer Teater in Durbanville, een van die min plekke waar sy eenmaal 'n jaar 'n draai kom maak! So - as jy hou van  hierdie sanger-liedjieskrywer is dit bykans ’n eksklusiewe bederf om ’n kaartjie te kry. Op 2 & 3 Mei 2020  maak  sy weer so! Saam met haar op die verhooog is Jaconell Mouton op klavier, en mense wat lief is vir rustige, mooi en sielvolle musiek, weet al dat dit is wat hulle by die vertoning kan verwag. Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.{C}{C}{C} 

Not enough seats. Phone for waiting list

X

Please check that your booking is correct before proceeding to the payment section.

LIZE BEEKMAN

2020-05-02

R165 per ticket

Seat amount: 1

Total: R165

 Forgot Password